Saturday 8 October 2016

Kate? Wie's Kate?

Praat jy soms, en wonder net of iemand eintlik vir jou luister? Ek wonder dit altyd. Wou iemand jou storie eintlik hoor?

Dit is wat skryf is vir, ek reken. Nou, hier is ek met 'n nuwe blog, wat wag net vir my storie. Waar begin ek?

My naam is Katherine Germishuys. Almal noem my Kate. Hoekom? Weet ek nie, rerig. Ek het nie eers geweet my volle naam was Katherine totdat ek in Graad 1 was. Ek kla nie, ek hou daarvan. Kate is net, Kate. Ek bly hier in Kaapstad, met my drie broers. Ek is besig om te studier, ek is 'n eerster jaar student. Ek swart onderwys, maar ek verkies die term 'onderwys rockster'. Ek het altyd geweet ek wou met kinders werk eendag, dit is net my passie. Ander as dit, ek hou net van die simple dinge in die lewe. Boeke, musiek en 'n bietjie van sinnelose televisie hier en daar. Oh, en my troeteldiere! Hoe kan ek vergeet. My honde, my kat, en my rotte. My lewe sal nie die selfde wees sonde hulle nie. Ek hou van diere. Hulle wys jou dat jy het nie altyd woorde nodig om liefde te voel vir iets nie. Ek het een ander liefde in my lewe, my kerel. Ek moet hom noem anders is ek in die moeilikheid! Ons is saam drie jaar nou, en hys net die sout vir my peper of wat ook al mense se dees dae.

Hierdie blog sal 'n platform wees om net my hartjie uit te gooi, oor dinge wat ander mense rerig nie tyd het nie om te luister nie. En dis okei, ek verwag dit nie. Na alles, daars 7 biljoene mense in die wereld, en eks net Kate.